Whoop whoop!!!! kry nou die koffietjies en koekies reg....ons is - TopicsExpress



          

Whoop whoop!!!! kry nou die koffietjies en koekies reg....ons is 11h00 met julle maters.....kan nie wag nie !!! 11h00 - 12h00 - Geestelike Voeding - Christina Peens (Durban ateljee) - Angus Buchan incl 12h00 - 13h00 - Kunstenaars debuut - Christina Peens (Durban ateljee) 13h00 - 14h00 - Musiek uur - Yolande Nel (Durban ateljee) 14h00 - 15h00 - Tiener Hartklop - Yolande Nel (Durban ateljee) 15h00 - 16h00 - My Identiteit - Ursula Slabbert (Oudtshoorn ateljee)
Posted on: Thu, 24 Oct 2013 06:55:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015