ZAMUDIO MUSIEK KANTOOR: NUUS NUUS NUUS NUUS NUUS!!! 1. 29-30 - TopicsExpress



          

ZAMUDIO MUSIEK KANTOOR: NUUS NUUS NUUS NUUS NUUS!!! 1. 29-30 Aug: Gariep Kunstefees, Kimberley 29ste: 13:00 - Castle Tent & 18:30 Gariep Tent (Afskop Konsert) 30ste: 14:00 - Castle Verhoog & 15:30 RSG Verhoog 2. 04 Sept: ENCORE TEATER, PTA!! LAASTE KANS DIE WEEK OM JOU KAARTJIES TE KRY (083 514 8554, R100pp kaas&wyn ingesl). Bespreek sommer vandag nog!! Sien jou daar!! Vir AL Jennifer se optredes, besoek gerus: jenniferzamudio.co.za
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 11:43:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015