anonymous hey ek sit in n probleem mak asb net die post prvt om my - TopicsExpress



          

anonymous hey ek sit in n probleem mak asb net die post prvt om my kind te beskerm ek en my kind se ma is seker so 2jaar gelede yt mekaak yt maar tusen in het ons los en vas gevry syt my toe gelos omdat sy stories gehoor het van my maar nou wat ek iemand anders gekry het meng sy in my besigheid as my gal kom kuier hie wil sy net die gal attack ek het gedink ons kan nog vriende wees vir die kind se sake maar sy het n mood problem warvan ek niks hou nie en dan gebruik sy aanhou die kind om by my yt te kom sit anhou status op fb vani kind dit en die kind dat net om my aandag te kry syt glads sover gegan om sam my anderkind se ma vriende te maak net om my gal te diss sys hier op jou blad en ek wili name noemi maar as jy voel die boodskap is vir jou los my uit jyt jou kans gehad jyt nie gebruik gemaak van dit nie en eks jamer dat ek jou die ander tye vasgehou het om te se ek soek jou by geen ander man nie maar van nou af gee ek jou volle toesteming om te date vir wie jy wil dit raak my min jy kan sien ek en my gal is happy om eerlik te wees eks spyt ekt n kind by jou maar eks nie spyt oor die kind nie jy se jys n dame maar jy gedra jou soos die meidie in krakeel en hou op die Here se naam gebruik om jou sin te kry want jy claim jys bekeer maar n mens sien nie die results van dit nie jy weet wie jy is LOS MY YT
Posted on: Thu, 12 Sep 2013 07:17:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015