eEk is verby kwaad. Stap vroegoggend kliniek toe om net di maand - TopicsExpress



          

eEk is verby kwaad. Stap vroegoggend kliniek toe om net di maand se pille te kry.Stap agt uur die kliniek binne dit lyk soos n mall met al die mense. Ek sit in die ry om my leer te kry. Na twee ure wat dit my beurt is sal hulle se hulle kry nie my leer nie. niemand wend n poging aan om hom te soek want die een staan en sms die ander kyk na parfuumboekies en die een leen gou n pasient se rekord blaai hom deur en gaan maak n afskrif van n gebeurtenis. Van die personeel hang net daar rond. Almal op n betaalstaat maar niemand doen iets om die kliniek leeg te kry. Dit is hond warm daar binne en van die oumensies sweet dit lyk of hulle geswem het. Na n verdere halfuur vra ek toe vir n nuwe datum waarvoor ek nog ook moes wag. Na drie ure in die kliniek gaan ek met lee hande huistoe. Moet asb nie vir my se ja dis omdat jy van die staat afhanklik is nie want hulle salaris word ook deur die staat betaal. ons almal betaal ons belasting sodat hulle betaal kan word. ek vir die dame gee hulle is baie ongeorganiseerd. genade jy kry n datum dan val hulle oormekaar want hulle weet self nie wat hulle daar doen nie.
Posted on: Thu, 07 Nov 2013 11:03:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015