eliefdes van Verslaafdes BY ‘N KIND SE GRAF Die ergste smart op - TopicsExpress



          

eliefdes van Verslaafdes BY ‘N KIND SE GRAF Die ergste smart op aarde, is vir ‘n ouer om ‘n kind te begrawe. Geen ouer wat dit nog nie self beleef het, kan enige begrip hê van hoe intens hierdie smart regtig is nie. Enige woorde van simpatie en empatie voel eintlik hol en leeg. God self ken die pyn en smart van sy kosbare Seun wat gesterf het. Hy alleen kan salf smeer aan die oop wonde van ‘n ouer se rou smart. Soms sê mens dat tyd genees. Maar dis nie tyd wat genees nie. Dis net God wat genees. En dit meestal oor baie jare. Ons kan net probeer om sulke kosbare ouers toe te maak met ons gebede en opregte liefde. Veda
Posted on: Fri, 28 Jun 2013 11:49:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015