just posted this comment on - TopicsExpress



          

just posted this comment on rapport.co.za: Rational_Believer, “Rational faith is where science meets the open grave of Jesus.” Ek dink jou siening is net so weird en wacko as die van Aruan! Wat is wetenskaplik aan die geopende graf van die christen geloof? Die christen geloof is die politiese skepping van keiser Konstantyn en sy mamma die Heilige Helena! “Die Heilige Helena en Biskop Makarios het ± 325 n.C. ʼn pelgrimstog na Jerusalem onderneem, met die brandende begeerte om die graf, geboorte grot en die kruis waaraan die Verlosser gely het, te vind. Na baie moeite is drie kruise met hul spykers op die Kruisberg gevind, asook die inskripsie soos aangeteken deur die Evangeliste. Die egte kruis van Ons Heer moes nog geïdentifiseer word. Op advies van Biskop Makarios, is die drie kruise agtereenvolgens aangewend op ʼn vrou geteister met ʼn ongeneeslike siekte, en die derde het haar skaars aangeraak of sy staan op, volkome genees. Die vrome keiserin, was in vervoering van blydskap, en bou die basiliek van die Heilige Graf op die Kruisberg om die kosbare relikwie te ontvang. Sy stuur gedeeltes daarvan na Rome en Konstantinopel, waar dit solemneel vertoon is vir verering deur die gelowiges.” – vertaal uit Katolieke geskrif. Read the full article:
Posted on: Mon, 19 Aug 2013 03:38:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015