my geliefde cheetah span ..ek is bevrees ons het aan die einde van - TopicsExpress



          

my geliefde cheetah span ..ek is bevrees ons het aan die einde van ons super aspirasies gekom vir die jaar..as n patriot van die cheetah volk moet ek ok dalk nou maar life support oorweeg want die donner weet..dis moeilik om te sien hoe het van julle ouens die vorige twee weke springbok klere gekry..soveel van patetiese foute het ek lank laas gesien en ons was gelukkig om drie punte te kry....goed en wel ou brossoutjie se gesig se alles van die tipe skollies wat deesdae hulle rugby in die kaap loop speel maar gelukkig gaan hy sy rugby loopbaan voortsit in die land van die samoraai..so sy neus gaan langer heel bly....aan die stormers en die haaie geluk met julle oorwinnings..julle het hierdie wenne al lankal verdien..ag nee sies man..waar is Eskom as jy hulle nodig het ..ons kan ok nou nie vir ewig onder die bed loop weg kruip nie ..en dan is dit nog vandag my beurt om kos te maak..vroutjie steek weg die sout .hierdie cheetah is nie vandag op n lekker plek nie ..
Posted on: Sun, 30 Jun 2013 06:55:08 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015