n Baie skerp juffrou leer die name ken van die kinders in haar - TopicsExpress



          

n Baie skerp juffrou leer die name ken van die kinders in haar nuwe klas. “En wat is jou naam aan die 1ste kind: “Dawid juffrou” “O, die man wat vir Goliath verslaan het.” Sê juffrou. “En jou naam aan die 2de kind: “Johannes juffrou” “O ja dit was een van Jesus se dissipels sê juffrou. 3de Baie voorbarige kind. “My naam is Poepies en dis nie in die Bybel nie!” Baie verleë sê juffrou: “Ag siestog, hoe pragtig is dit nie, ‘n agterkleinkind van Gat.
Posted on: Fri, 04 Oct 2013 04:49:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015