n Christen kan nie vir homself leef nie. Ons kom met ander mense - TopicsExpress



          

n Christen kan nie vir homself leef nie. Ons kom met ander mense in aanraking en oefen invloed uit op hulle lewe. As jy net vir jouself leef en niemand help tensy daar vir jou personlike gewin in is nie, word jou lewe n blote bestaan sonder daardie kwaliteit wat dit die moeite werd maak. Dan word jy n "gryper"! Die geheim van n opwindende lewe le in wat jy daaraan kan gee.Jy moet onvoorwaarlik van jouself en jou liefde gee.Om self geseen te word, moet jy vir ander tot seen wees. Dan word jy n "gewer"! Dit het Jesus ons geleer - Hy het Homself gegee, tot in die dood.
Posted on: Wed, 04 Sep 2013 13:31:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015