n Geseende Sondag word almal toegewens en ons weet dat almal nou - TopicsExpress



          

n Geseende Sondag word almal toegewens en ons weet dat almal nou kerk toe gaan en dat julle tyd wil spandeer met jul gesinne. Daarom verstaan ons as dinge maar stadig gaan vandag, maar daar is nog more en oormore en nog n dag waar almal kan deelneem aan hierdie wonderlike projek! Onthou vriende om met jul gesinne vriende kollegas en wie ook al planne te beraam hoe ons die projek nog groter kan maak-sodat ons almal kan help wat in die nood is! Baie dankie weereens vir julle pragtige meelewing! Mooi Loop!
Posted on: Sun, 01 Dec 2013 06:38:19 +0000

Trending Topics



tyle="min-height:30px;">
The Upper Delaware BioBlitz is sponsoring a photo contest to

Recently Viewed Topics




© 2015