n Man wat by Fruit & Veg werk is besig om appels uit te pak en n - TopicsExpress



          

n Man wat by Fruit & Veg werk is besig om appels uit te pak en n vrou benader hom. Ekskuus meneer, weet jy waar die kool is? Ons het op die oomblik nie kool nie mevrou maar ons sal môre kool hê. So 5 minute later hoor hy weer n stem, Meneer waar is die kool??. Hy antwoord weer, Ons het nie kool nie mevrou. ... Na so rukkie tik sy aan sy skouer en vra, Ek kry nie die kool nie??! Hy is nou duidelik afgepis en sê, Mevrou, kan mevrou my net vir oomblik net 3 vrae beantwoord. Hoe spel mens kat in katastrofies? K...A....T. antwoord sy. Hoe spel mens hond in hondsdolheid? H....O....N....D. Nou mevrou laastens. Hoe spel mens Fok in kool?. Daar is nie Fok in kool nie! Nou presies daar is nie Fok-in-kool nie!!
Posted on: Fri, 29 Nov 2013 13:56:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015