telefoonetiket...iemand bel na jou telefoon..jyantw die foon..die - TopicsExpress



          

telefoonetiket...iemand bel na jou telefoon..jyantw die foon..die persoon annerkant vra.hello..wiessit wat praat...eksit onmiddelik af... of jy skakel n telefoon..n babatjie van 2jr oud tel op..en al wat die kindjie se is ba ba..da da ka ka..jy hoor ook hoe se die stupid ma..say hello...you clever baby..say hello...say your name is Henriques.. cute little baby..say hello..daai baba mag oulik wees..maar nie daai stupid ma nie..die call mag dringend wees en jou blerrie airtime loop uit..en watter blerrie baby van twee jaar kan daai stupid naam pronounce...en watse strond issit met ma s wat hulle kinners se name na akteurs vernoem wat mammie smaak of admire...jy kan maar jou kind na Denzel Washington vernoem ommat hy n hunk is...nee dame..jou kind gaan nie soos Denzel lyk of praat nie..hy gaan lyk en brei soos sy pittekop pa John..eish
Posted on: Thu, 04 Jul 2013 07:04:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015