travelled about 2200 km through rsa and namibia.... ons nou by die - TopicsExpress



          

travelled about 2200 km through rsa and namibia.... ons nou by die kunene rivier en hou onse asems op vir die volgende 1000 km.... ja dis reg... 1000 km 4x4 roetes al langs/in die kunene rivierbed, oor berge en dale, af met v zyls pas en dan nog rivierbedding paaie deur kaokoland... avontuur en nogmaals avontuur... gepaard met BAIE gebede.... ry brandstof en water saam! pret!.... slaap dikwels onder die sterre! ... baie verlate paaie.... ons darem 7 motors/bakkies... lekker kamp buddies!
Posted on: Sat, 29 Jun 2013 17:33:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015