wil net sê vanoggend kan ek nie anders as om GOD te loof en prys - TopicsExpress



          

wil net sê vanoggend kan ek nie anders as om GOD te loof en prys nie ek het so n maand terug gebed gevra vir my seun se skoonpa Herman Roets wat kretiek in unitas in icu gelê het al die lof en eer en dank kom ons GOD ons VADER toe JESUS deur U wonde is Herman genees hy kan moontlik woensdag onslaan word ons dien n ware GOD n GOD van liefde dis n wonderwerk JESUS amen !!!!!!! Baie dankie vir elkeen se gebed loof HOM prys HOM amen!!!!!!
Posted on: Mon, 19 Aug 2013 09:11:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015