’n Paar mites: • Ouers wat kinders met - TopicsExpress



          

’n Paar mites: • Ouers wat kinders met gestremdheid grootmaak is engele. • Persone met gestremdheid dagvaar mense wat hulle ontstel voor die voet. • Mense met gestremdheid is lydende heiliges; lyding maak jou ’n meer geestelike mens. • As jy ’n gestremdheid het, kan jy nie jou eie sake behartig, jou eie lewe lei of jou eie besluite neem nie. • Gestremdheid is straf op sonde. • Gestremdheid is tragies en persone met gestremdheid moet genees word.
Posted on: Thu, 14 Nov 2013 04:14:42 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015