AGS van Namibia, Woensdag 23 Oktober Nasionale dag van Vas en - TopicsExpress



          

AGS van Namibia, Woensdag 23 Oktober Nasionale dag van Vas en Gebed. Ons Bid en Vas saam oor die volgende Punte: #Die Kerk as liggaam van Christus *Gemeentes as huise van gebed vir al die nasies bekend sal staan *Groot Opdrag sal uitvoer *Groot gebod sal uitleef-dat hule op relevante wyses na hul gemeenskap sal uitreik. *Dat die kerk in sy verkondiging asook in leer lewe en woord getrou sal wees. *Herstel van verhoudings binne gemeentes,plaaslikegemeentes,verdeeldheid,trots en jaloesie moet teengestaan word. #Die Leierskap *Vir bekwame,Godvresende manne en vroue wat staan vir die waarheid en afgunstigheid haat *Vir herders en leiers na God se hart *Vir Apostels,profete,evangeliste,herders,leraars-vervul met die Heilige Gees *Vir toegewyde manne en vroue bruikbaar vir die Meester wat sinnelose argumente vermy,wat nie kwaad stook nie,sagmoedig,geduldig en nederig,betroubare manne en vroue,bekwaam om ander te leer
Posted on: Mon, 21 Oct 2013 20:07:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015