Corne de Wet Post asb! Ek is n agent vir white house farm en - TopicsExpress



          

Corne de Wet Post asb! Ek is n agent vir white house farm en flippen lekke spice in Welkom! Ek verkoop die volgende produkte: Conveniently vacuum packed ready to cook meals! Alle bestandele (groente vleis, ensovoorts) word vars voorberei en vacuumpacked en gevries. Voeg net water by en kook. Alle speserye (flavouring) is reeds bygevoeg. Elke pak is genoeg vir tussen 4 na 6 mense. Beskikbaar: 1. Sweet&sour chicken stirfry R75, 2. Chicken a la king R75, 3. Lasagne R105, 4. Chicken curry (mild/hot) R65, 5. Beef curry (mild/hot) R70, 6. Pasta with rump steak, wine and cream R95, 7. Chicken/beef pie with roasted vegetables (reeds gaar) R125. Ek het iets van als en dis wonderlik om te he vir werkende mammas. Haal uit ontvries en gooi in n pot. Maklik soos val uit n boom! Die flippen lekke spice is uniek. N "all in 1" spice wat gebruik kan word vir enigeiets. Slap chips, vleis geregte, groene, ensovoorts. Is beskikbaar in 100ml (R15) en 200ml (R25) bottelkies. Ek doen gratis aflewering in Welkom area. Kontak my gerus vir bestellings of meer inligting deur whatsapp, bbm, facebook en selfs sms. My nommer is 0723115225, bbm pin 29D021C0 Baie dankie!!
Posted on: Sun, 06 Oct 2013 12:42:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015