Ek skaam my nie ... Ai shhh wag jong ... Die Godsmanne is oek - TopicsExpress



          

Ek skaam my nie ... Ai shhh wag jong ... Die Godsmanne is oek anerste mense hule gooi baksteen in die kerk as jy jou nie wil bekeer nie jong amen prys glory haleluja ... Jy gan jo broek met draad vas mak ... Ai shi ... Handala ... Raba kosie ... Dankie here ... Stikende skoene dra ... Yor mense is erg ... Nee nee ... Ek pratie meerie ek update net jong is waar ... Is jamerte is swaar soner die Here maar as jy hom ken dan skryf jy wiskunde soes water drink en Geskiedenis lang vrae eet ons soes brood :-)
Posted on: Wed, 11 Sep 2013 03:38:11 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015