Ek staan op en sien nog n koue donker oggend by my venster uit, - TopicsExpress



          

Ek staan op en sien nog n koue donker oggend by my venster uit, maak toe maar nou klaar met n swaar hart, drink koffie by my moeder, klim in die bakkie en ry, so half pad werk toe sien ek wat ek al n uur vroer moes gesien het, die pragtige dag waar ek gespaar is, al is dit koud en mistig, is ek gered vir nog n dag. Dankie Vader dat U my hier hou U weet my werk is nog nie klaar nie. Dankie vir my familie, my ou diere en my vriende, Ja sorry soms in daai volgorde, maar dankie Here vir die kans om U te wys dat U my gekies het om vanoggend my boodskappie oor te dra aan almal. Al is dit koud U liefde is om ons, al is dit donker brand U lig in ons! Dankie """BeZ"""
Posted on: Wed, 26 Jun 2013 05:30:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015