In die waai van die wind, sê die Hèèr jys sy kosbare kind. In - TopicsExpress



          

In die waai van die wind, sê die Hèèr jys sy kosbare kind. In die rol van die branders; jys uniek en soos jy is daar niemand anders. In die son se strale; sê Hy jys kosbaarder as korale. In die nagstilte van die maan, sê Hy Sy liefde vir jou sal nimmer vergaan. In die trane van jou hart; sê Hy druk hy jou teen Sy boesem vas en dra saam jou smart. In die storms van jou lewe, sê Hy sal Hy jou nimmer verlaat of begewe!!
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 13:28:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015