Is die aandster en sekelmaan se goue goud altyd so intens of is - TopicsExpress



          

Is die aandster en sekelmaan se goue goud altyd so intens of is dit net vanaand?Is dit net ek wat stil geword het om dit te sien na lank se onrustigheid? Al oor is die landskap wat een skadu raak met die Outeniekwa asof hy koers vat Mosselbaai toe. Nou net n glimps van lig agter die Outeniekwa se rug,die stikdonker se een voetspoor en daarbo,ja daarbo die halssnoer van die sekelmaan en aandster wat na di stoep loer
Posted on: Wed, 10 Jul 2013 16:45:38 +0000

Trending Topics



le="min-height:30px;">
AS AN EX-AD EXEC FOR THIRTY-PLUS YEARS, I LEARNED A LONG TIME AGO
Wonder bb Baby Swim Wrap/Wetsuit with Free Baby Earband Worry
What an amazing group of good - more like fantastic - st.peters
Seventy-three men sailed up From the San Francisco Bay, Rolled

Recently Viewed Topics




© 2015