JAN van Brakpan bel die tandarts* *"More Dokter, wat kos dit om n - TopicsExpress



          

JAN van Brakpan bel die tandarts* *"More Dokter, wat kos dit om n tand te trek?"* *"Die totale koste sal R285 wees"* *"@#$@#! Hoekom so duur?"* *"Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons eers trek"* *"Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip"* *"Jong, dit bring n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na R157"* *"En as ons dit sonder verdowing doen?"* *"Dit is nie gewone praktyk nie en gaan bitter seer wees maar sal n verdere R20 goedkoper wees"* *"Wat van as een van jou trainees die tand trek?"* *"Ek kan dan nie professionaliteit waarborg nie maar dit sal die koste verminder na R75"* *"Nog beter, hoekom laat ons nie een van jou studente die tand trek nie terwyl die ander studente toekyk as deel van hulle opleiding?"* *"Dit sal goed wees vir die studente maar dit kan baie traumaties raak vir die pasient. Sou ons hierdie roete gaan sal ek jou slegs R10 vra"* *"Nou praat jy my taal my tjomma!! Kan ons dan n afspraak bevestig vir my skoonma vir Dinsdag oggend so 9-uur?"
Posted on: Tue, 30 Jul 2013 10:12:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015