Jan Bos vra: Hi julle. Ons wil in die September vakansie see toe - TopicsExpress



          

Jan Bos vra: Hi julle. Ons wil in die September vakansie see toe gaan. Ek soek vreeslik graag n bekostigbare plekkie wat amper op die strand is. Ons het 3 kinderstjies en wil nie graag te ver loop as mens by die see wil wees nie, want ons vat maar alrtyd die gazibo en stoele ens. Ons gaan gewoonlik Sodwana toe, want jy kan daar op die strand ry. Maar is lus vir iets anders. ons kamp altyd, mar is lus om die keer bietjie in chalet of log cabin te bly. Hoef nie grand te wees nie. Solank hy net kombuisie en beddens het. Sal comments dophou.
Posted on: Mon, 29 Jul 2013 09:46:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015