"Mnr," sê klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan - TopicsExpress



          

"Mnr," sê klein Jannie, "daar is iets wat ek nie verstaan nie." "En wat is dit, Jannie?" vra mnr. "Volgens die Bybel het die Kinders van Israel die Rooisee oorgesteek. Reg, nê?" "Ja, dit is so." "En die Kinders van Isreal het teen die Filistyne oorlog gemaak, reg?" "Eee…reg." "En die Kinders van Israel het die tempel gebou, reg?" "En die Kinders van Isreal het teen die Egiptenare geveg, die Kinders van Isreal het teen die Romeine geveg, en die Kinders van Israel het altyd iets belangriks gedoen, reg?" "Ja dit is so," stem mnr saam. "Wat is jou vraag?" "Wat de fok het die grootmense van Israel dan gedoen, net gespyker en kinders gemaak?"
Posted on: Mon, 15 Jul 2013 17:47:56 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015