Ons almal beleef daagliks pyn en hartseer van een of ander aard. - TopicsExpress



          

Ons almal beleef daagliks pyn en hartseer van een of ander aard. Vandag is dit ek, more is dit jy. Soms is ons so besig om te oordeel en te skinder of net lelik te wees, dat ons nie die seer by ander sien nie. Hoop elkeen van ons kan begin deur werklik te begin omgee vir wat ander deurgaan. Baie dae verberg die mooiste smiles die diepste seer. Vandag wil ek nederig om verskoning vra as ek al ooit tevore jou wonde dieper kepe gegee het as wat dit was. Vir persone wat vanaand seer het, mag julle die Here se nabyheid voel en sterkte - iemand bid iewers vir jou.
Posted on: Tue, 25 Jun 2013 19:49:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015