dis n snaakse gevoel wanneer jy jou ma in n rolstoel in tel om - TopicsExpress



          

dis n snaakse gevoel wanneer jy jou ma in n rolstoel in tel om haar hospitaal toe te vat en wanneer jy met haar buite kom en in die bakkie gelaai het le sy dood stil asem loos voor jou en dan sink realiteit in en j besef sy is nie meer daar nie nooit weer kan j haar n drukkie of soentjie gee nie nooot weer grappies maak met ha of se eks lief vir ma nie. daars nog so baja wat ons wou doen. en nou kan ma net in gees daar wees lief ma baie...
Posted on: Tue, 16 Jul 2013 12:07:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015